Dankie
Dankie aan ons Borge wat ons Kersfees Partytjie moontlik gemaak het, hier onder is net n paar van ons borge vir die dag. Baie dankie WATOR vir die… Read More »Dankie
Dankie aan ons Borge wat ons Kersfees Partytjie moontlik gemaak het, hier onder is net n paar van ons borge vir die dag. Baie dankie WATOR vir die… Read More »Dankie
Soos julle kan voel die winter bekruip ons nou stadig maar seker en soos almal weet is daar kinders wat nie bevoorreg genoeg is om n hele nuwe klere kas… Read More »CSF WINTER PROJEK 2022
CSF UITREIKENDE HAND GEVRA Danika Hoffman 10 jaar oud Goeie môre almal ✨ Danika was ‘n normale 10jarige dogtertjie vol energie en speel. Sy het by haar ouers begin kla… Read More »CSF UITREIKENDE HAND GEVRA – Danika Hoffman 10 jaar oud
Elke jaar maak ons paaseiers bymekaar vir minder bevoorregte kinders en die jaar wil ons graag vir die bejaardes ook ‘n paaseier bederfie bymekaar maak. Ons verpak dit en gaan… Read More »CSF EASTER LOVE PROJEK 2022
Die projek bestaan al ‘n paar jaar en is behoorlik ‘n lekker bederfie vir die bejaardes. Soos almal weet is ‘n bietjie bederf baie lekker so nou en dan,… Read More »CSF SWEET VALENTINE PROJEK 2022
Ons “Back to school projek” skop vandag (2 Januarie 2022) af om 34 minder bevoorregte kinders te kan help om in die moeilike tye gereed te wees vir hulle nuwe… Read More »CSF BACK TO SCHOOL PROJEK 2022
Ons wil graag baie dankie sê aan Fab-A-Funky Fuctions & Inflatables, vir hulle deel aan CSF SANTA SHOEBOX PROJEK 2021
Ondersteun hulle gerus
Vanoggend het ons weer lekker gesels met al die bejaardes wat ons daagliks help. Van die stories wat hulle kan vertel is hart roerend en ons is bly ons kan… Read More »CSF BEJAARDE KERSFEES PROJEK
Kersfees projek vir minder bevoorregte kinders 11 Desember 2021 Soos almal weet het ons elke jaar die projek vir minder bevoorregte kinders in pleeghuise en gesinne wat nie kan bekostig… Read More »CSF SANTA SHOEBOX 2021