Skip to content

Dankie

Dankie aan ons Borge wat ons Kersfees Partytjie moontlik gemaak het, hier onder is net n paar van ons borge vir die dag.

 

 

Baie dankie WATOR vir die water borg vir ons minder bevoorregte kinders se kersfees partytjie “CSF SANTA SHOEBOX PROJEK 2023”

 

 

Baie dankie Limi’s vir die Springkasteel vir ons minder bevoorregte kinders se kersfees partytjie “CSF SANTA SHOEBOX PROJEK 2023”

 

 

Baie dankie MLE Awesome Creations vir die Slushie masjien borg vir ons minder bevoorregte kinders se kersfees partytjie “CSF SANTA SHOEBOX PROJEK 2023”