CSF EASTER LOVE PROJEK 2022
Elke jaar maak ons paaseiers bymekaar vir minder bevoorregte kinders en die jaar wil ons graag vir die bejaardes ook ‘n paaseier bederfie bymekaar maak. Ons verpak dit en gaan… Read More »CSF EASTER LOVE PROJEK 2022
Elke jaar maak ons paaseiers bymekaar vir minder bevoorregte kinders en die jaar wil ons graag vir die bejaardes ook ‘n paaseier bederfie bymekaar maak. Ons verpak dit en gaan… Read More »CSF EASTER LOVE PROJEK 2022
Die projek bestaan al ‘n paar jaar en is behoorlik ‘n lekker bederfie vir die bejaardes. Soos almal weet is ‘n bietjie bederf baie lekker so nou en dan,… Read More »CSF SWEET VALENTINE PROJEK 2022
CSV Vaal bestuur het onlangs die nuwe tak bestuurder van ER24 Vaal gaan ontmoet, Ons kon uiteindelik n gesig by die naam sit. Die bestuur (CSF) het ook met die ontmoeting vir die hele tak “cupcakes” en koeldrake gevat om namens die gemeenskap van die vaal driehoek dankie te se vir alles wat hulle vir die gemeenskap en sy mense doen.
Ons “Back to school projek” skop vandag (2 Januarie 2022) af om 34 minder bevoorregte kinders te kan help om in die moeilike tye gereed te wees vir hulle nuwe… Read More »CSF BACK TO SCHOOL PROJEK 2022
Ons wil graag baie dankie sê aan Fab-A-Funky Fuctions & Inflatables, vir hulle deel aan CSF SANTA SHOEBOX PROJEK 2021
Ondersteun hulle gerus
CSF Assisted SAPS and all emergency services on a HMVA on the N1 just after Kroonvaal 1stop Friday night 29 October 2021
2x P1 patients
1x P3 patient
We are wishing a speedy recovery to all involved ☆
Ons innige meegevoel gaan aan Jabes Foundation se familie met die afsterwe van Ronela ♥ rus sag liewe Ronela ☆ Rus sag Ronela ✨ jyt sooo baie vir soveel kinders… Read More »Rus sag Ronela
Vanoggend het ons weer lekker gesels met al die bejaardes wat ons daagliks help. Van die stories wat hulle kan vertel is hart roerend en ons is bly ons kan… Read More »CSF BEJAARDE KERSFEES PROJEK