Skip to content

Rus sag Ronela

Ons innige meegevoel gaan aan Jabes Foundation se familie met die afsterwe van Ronela β™₯ rus sag liewe Ronela β˜†

Rus sag Ronela ✨ jyt sooo baie vir soveel kinders en mense beteken πŸ’– baie sterkte aan al die Sonneblom huis kindertjies, haar gesin, al die ander huise se kindertjies en al haar geliefdes, mag ons Hemelse Pappa jul dra en vertroos in hierdie hartseer tyd πŸ™πŸ»πŸŒ·
Ronela jy gaan gemis word β™‘ ons het n lang pad gestap, maar sal jou in ons harte verder saam dra.