Skip to content

R.I.V. Luandre Barnard en Ronan Gardiner. ✨

Beide is Saterdag 20 Julie in die vroeë oggend ure oorlede in ‘n motorongeluk op die Potch pad.

Ons bid ook vir volkome genesing vir die ander insittendes van die voertuig.

Ons innige meegevoel aan al hul geliefdes
Baie sterkte in hierdie hartseer tyd.