Skip to content

January 2022

CSF Vaal Ontmoet Tiaan van ER24

CSV Vaal bestuur het onlangs die nuwe tak bestuurder van ER24 Vaal gaan ontmoet, Ons kon uiteindelik n gesig by die naam sit. Die bestuur (CSF) het ook met die ontmoeting vir die hele tak “cupcakes” en koeldrake gevat om namens die gemeenskap van die vaal driehoek dankie te se vir alles wat hulle vir die gemeenskap en sy mense doen.