RIV Zonica Hattingh en baba Evan, ons innige meegevoel aan al hul geliefdes, mag ons Hemelse Pappa jul dra in hierdie hartseer tyd
Zonica en baba Evan is oorlede agv die ongeluk op die Stokkiesdraai pad 1 Oktober 2021
Rus saggies
Sterkte ook aan al die beseerdes, mag jul spoedig herstel
