Ons gaan Johanna mis maar sal haar nooit vergeet nie.
Sterkte vir almal in hierdie bitter hartseer tyd.
Rus sag tannie Johanna ons weet jy sou nie met ons plekke wou ruil nie.
Vir altyd in ons harte!