Skip to content

easter project

Die Easter Love Projek het begin deur ons voorsitter se seuntjie wat gevra het:

“Mamma wat van die kindertjies wat nie ‘n paaseier kan koop nie? Dink mamma hulle weet hoe lekker is dit?”

Ons span het toe besluit dit maak sin en dat dit ook ‘n goeie idee is om die woord van ons Hemelse Pappa meer te kan versprei en die kindertjies saam die bederfies te vertel wat is die ware doel van paasfees.

Ons het afgeskop en met die hulp van donasies en borge was die projek so ver elke jaar ‘n reuse sukses en hoor ons ook sommer as ons gaan kuier by die kindertjies meer Bybel stories en verhale.

Baie dankie aan elke liewe persoon wat dit vir ons moontlik maak. Dit is vir ons ‘n groot voorreg om die werk waarvoor die Here ons nodig het te kan doen en saam die kinders ‘n pad te kan stap na alles wat in hul jong lewentjies al met hulle gebeur het.

 

 

We try to have a Easter project every year, to give the less fortunate kids a change to have some eggs and explain to us what they know about the true Easter story.

CSF

With donations from the public this project has been a success, Thank you for supporting the cause.
The children from the different houses of safety and foster homes loves to tell us their stories and enjoy the treats.

CSF
CSF
CSF
CSF
CSF

Usually our local newspaper and radio stations will help us to get donations for the projects and events and they are sponsors Thank you IFM, Vaalweekbad & Ster 

CSF